SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 26 Junie 2023

Mandy Rittmann
Ja wat. Laat die vroue maar voor vat! Justina Jonas van die Werkersunie (Manwu) en Bärbel Kirchner van die Federasie vir konstruksiebedrywe (CIF) se aanlyn protesaksie verdien beslis ondersteuning. Dis ’n feit dat ons in byna 34 jaar ’n hele generasie Baster- en Kleurlingbouers en ander vakmanne in die bedryf moes staan en toekyk hoe die Chinese oorvat. Die manne in beheer se troffels is mos onder die tafel gelaai met ching in plaas van dagga (nat sement) nie die skyf nie! Hulle en die saak, verdien beslis ons ondersteuning. – Robbie Thompson

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!