SMS’e vir 26 Oktober 2023
Die leeu Mwezi ken nie die verskil tussen vee en wild nie. As hy honger is soek hy kos. Daar is ander ook wat vee en wild steel as hulle honger is. Moet hulle ook nou geskiet word? Wonder maar net.
Sien weer eens in die koerant oor huurbeheer in ons land. Daar is ’n oplossing – koop eenvoudig jou eie huis as jy kla oor huur. Ek het al gesien dat sommige huurders motors ry waarvan die paaiement maandeliks duurder is as die huur wat hulle moet betaal vir ’n huis. Laat mens wonder, of beteken dit dat iemand ’n huis moet koop en ’n huurder moet basies gratis in die huis bly?
Ten opsigte van die spoedlokvalle op 18 Oktober op die Gross Barmen-pad. Die verkeerskonstabels was heel bewus dat die tekens nie daar was nie.
Die spietkop wat vandag 12:30 teen 40 km/h buite Otavi met sy noodligte aan voortgeploeter het waar ons en onder andere toeriste hom nie mag verbygesteek het nie: Bravo my man, wys vir die toeriste dat hier by ons is tot die spietkops idiote, dalk veral die spietkops.
Lyk my pensioenarisse is nie welkom by die Oktoberfees nie. Ek lees nêrens dat daar ’n aangepaste toegangsfooi vir hulle is nie, soos by kinders van 5 tot 17 jaar.
Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie