SMS’e vir 27 Februarie 2024
Jong plaasboere kan maar alleen Sambia toe trek. Hulle het geen waver nodig. Kom ons maak boerebeesbiltong vir Afrika en RSA hierdie jaar. Beesboerdery is besig om in onse land uit te faseer. Wie sal vorentoe die gras omsit in geld vir almal?
Dis beter om op die plaas te bly en koningskos, pap, vleis, melk en tamaties te eet, as om brandstof dorp toe te mors, met beeste na die vendusie om noodverkoop pryse te kry, wat jy dan aan die staat moet afstaan.
Wat ’n plesier is dit om altyd by Grill & Go in Mariental by die Shell Vulstasie te stop, brandstof in te gooi. Heerlike kos te geniet en met eerlike en vriendelike werknemers te doen te kry, asook die sekuriteitswagte wat regtig hul werk doen om die bedelaars daar weg te hou. Aan die skoonmakers (sters), jul badkamers is netjies. Baie dankie!
Hoe lekker is dit net nie om by instansies in te stap en jy word vriendelik gegroet en die diens wat jy kry is uitstekend! Soos byvoorbeeld by die Land Tax kantoor, Psemas en Social Security in Keetmanshoop. Dit gee ’n mens sommer weer hoop vir die land. Baie dankie aan elkeen van julle wat daar werk! Kan sien jul werk is jul trots!
G5 is a radiation level it has nothing to do with MTC or any network for that matter. Healthwise it is a major threat to enhance the world population depletion program. It’s taking longer cause Africa is waking up fast.
It baffles my mind that a certain school has decided to defy the government and continue with classes, such staggering stubborness borders on disobedience

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie