SMS’e vir 27 Januarie 2023
Die kondoomsage is eintlik maar net swart-bemagtiging.
N$185 000 se salaris vir Kanime en wat sien ons van city police? Al waar ek ’n city police-kar sien, is voor die drankwinkels.
Pasop! As jy nie gereeld jou Nampost-spaarrekening nagaan nie, sal jy spyt kry!
Mense moet asseblief waaksaam wees teen sommige straatverkopers wat fake produkte soos nie regte haarskeermasjiene en lekkerruikverweerders met byvoorbeeld ’n N$650 prize tag aan jou wil afsmeer. Dis pirate produkte, en dié verkopers verkoop nie dié produkte aan hul eie mense, maar aan diegene soos ek wat hierskryf. Jy kry dan kamma afslag vanaf N$650 na N$250 vir ’n Wahl-haarskeermasjien. By die huis, die bargain aangesit, Wat nou, dié Wahl dreun soos ’n generator! N$250 koffiemoer toe! One nation leave one Namibian stranded! Keytamanshopa
Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia en is 59 jaar. Ek soek tog groot asseblief hulp met droë kos. Kontak die nommer 081 792 8553 as u kan help.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie