SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 27 Julie 2022

Hoe het me. Saara Kuugongelwa-Amadhila dit reggekry om ’n plaas wat vroeër ongeskik bevind was vir hervestiging later teen ’n wins van miljoene aan die staat te verkwansel? Plaasrot?

Stad Windhoek. O wat ’n sad story. Gehoor CoW is afkorting vir Crooks on Wheels.

Jy wat kla oor skoolkampe. Jy sê jy weier, so dan het jy mos ’n keuse. Jou kind kan op pad skool toe dood verongeluk. Sit hom of haar dan maar eerder in ’n glaskas weg van alle gevare en dan na skool beland hulle in die diep see met baie groter gevare. Sterkte met daai een. Glo in en vertrou eerder op Hom wat alles beheer en nie op menslike dinge of omstandighede nie.

Met alle respek aan Naankuse en Harnas, net omdat julle TV- en toerismehelde is, beteken nie julle is verhewe bo die landswette nie.

Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia, ek is 59 jaar oud. Ek soek tog asseblief hulp met droë kos. Kontak die nommer 081 261 0261 as u kan help.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!