No Image Caption

SMS’e vir 27 Junie 2022

Aan die Ludik-familie. Ons innige meegevoel met julle verlies, ek het Paul altyd ervaar as baie professioneel in sy werk. - Peet Harmse

Is dit nou net ek wat vaak is, maar as ’n menu lees hake of kabeljou filet, is daar mos nie veronderstel om grate in te wees nie? In Namibië kan jy dit in enige restaurant bestel waar jy wil, maar grate sal daar grate in wees! Hoe nou?

Was verlede Sondag by Windpomp 14. Vir die eerste keer het hulle ’n dag se special gehad. Met ander woorde ’n afwyking van die normale menu. Wat ’n verrassing! Die heerlikste oryx schnitzel! Geluk, en ons sien uit om weer ’n special te kan geniet!

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!