SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 27 November 2023

Mandy Rittmann
Daar is MD’s en CEO’s in Namibië wat meer betaal word as die president van Namibië. Wow!

Die antwoord op Loftie se vraag oor hoe twee ou wilddiewe nog vuurwapens besit, is eenvoudig: hulle besit nie die vuurwapens nie, hulle het dit sommer net en tien teen een nog onwettig ook.

Nou hoor ek op die nuus, ons regering veroordeel en beskuldig Israel van volksmoord op Gasa, omdat Israel nie menseregte in ag neem wat die Palestyne betref nie. Geingob het die Palestyne se menseregte in ag geneem toe hulle hierdie oorlog begin het, deur 1 400 onskuldige jeugdiges afgemaai het. Moenie vir die res van die wêreld wys hoe breindood julle is nie.

Okahandja, o Okahandja! Die hoofstraat van Okahandja, veral die deel van die poskantoor tot by die munisipale geboue is seker van die vieslikste strate in die land. Het die munisipale raad nie eens ’n bietjie skaamte nie? Sies man!

Pastoortjie, jou foute op die aarde is die wet van Moses en jou oplossing die wet van Moses, verstaan jy?

Israel is in ’n hoek. Hy gaan daar uitkom om ons onbekende God van Psalm 53 the verheerlik. 2024 begin katastrofies. Rusland is gewikkel in ’n bloedige burgeroorlog. China en omligende landjies word deur ’n reuse vulkaniese uitbarsting getref. Isreal span sy Jericho Arend MK32 in om te vernietig.

Groot Aub has two groups, the “boorlinge” and “inkommers”. Lets go for referendum between the two groups. We want City of Windhoek, they want municipality of Windhoek and others want Tradisional Authority! Please let's go for referendum.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!