SMS’e vir 27 September 2023
Rugby: Aan Roger Thompson, dankie vir ’n baie positiewe bydrae en insig tot ons rugby. Hopelik sal ons almal agter die span staan.
Ek wonder waarom kry ’n lugmag-kaptein so lae borg as hy ’n Merc kan bekostig. Die boete vir dronkbestuur en roekelose bestuur, 200 km/h behoort seker so by die N$25 000 te wees? Wat het hier verkeerd geloop?
Nou weer 17:00, Maandag ’n taxi hier in Tsumeb gesien – 60 km/h stopteken geïgnoreer, natuurlik met selfoon teen die oor. Miskien moet die publiek maar self teen hierdie elemente begin optree.
If colonialism was not destroyed in Africa, nobody would have realised the limitations of the African.
Die enigste terroriste-organisasie wat by hierdie FIC-nonsens gaan baat is Swapo, as daar ’n wet gemaak word dat daar belasting op skenkings betaal moet word. Glo my dit kom.
Die sportverslaggewer verwys na negatiewe opmerkings wat van die publiek sou gemaak het oor die Namibiese rugbyspan se vertonings. Ek dink dis onprofessioneel om hulle te kritiseer in die dagblad oor hul eie menings. Jou sê is jou sê mos! – Rugby-ondersteuner
Ministerie van opvoeding, kuns en kultuur, Hardapstreek Rehoboth. Kan onderwyser dan nie opsomming van vak wat sy of hy aanbied help met die opsomming. Leerder slegs graad 8 paasuit primêre fase. Dankie oud-onderwyser.
Opvoeders weet wat u kwytraak. Leerders kom uit minder gegoede gemeenskappe. - Arm ouer
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie