SMSe logo
SMSe logo

SMS'e vir 28 Februarie 2022

Hierdie is ‘n tydperk waarin ons eerlike, onpartydige en verantwoordelike optrede van die media en radiodienste verwag. Julle kan nie meer mediavryheid as ‘n skild gebruik om die belange van een land op die wêreld af te dwing nie. Kyk net wat dit veroorsaak het. Laat die mockingbirds vlieg.

Was Rasputin die mal monnik dalk ’n voorsaat van die Russiese president? – Marlene

In die ou dae het ons nooit so gebedel vir skole, armes en sommer alles nie. Verwys na die blikkieskudters op elke hoek. Hou kermis en stop die gebedel.

Standard Bank, kan u nie die oumense help wat jare se huislenings nog afbetaal? Hulle kry tog swaar. Dit afskryf nie? Asseblief tog, ons soebat!

Kan iemand my help met ‘n smartphone wat u nie gebruik nie, sal dit waardeer en die Here sal jou seën. – 081 461 5042

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!