SMS
SMS

SMS’e vir 28 Februarie 2024

Mandy Rittmann
Suide-pad is weer die moeite werd om te ry. Baie dankie aan die padskrapers op die grondpaaie tussen Windhoek en Sesriem via Spreetshoogte. Die paaie lyk aansienlik beter as laas jaar! Hou so aan. – SP Muller

Sal koei, kalf, bok, vark en hoender tevrede wees as hulle net vier dae per week kos en water kry?

The Namibian House. Why did it take a third president to come up with the concept of inclusivity? Did the opposite happen? Was there maybe a case of exclusivity, or was someone or some people left out before his term? Ek vra maar net.

I want to commend on one of the preachers at the late president’s funeral who quoted a verse “let those who have ears hear” from the Bible when he praised Hage’s vision of inclusivity or let no one feel left out. I do hope those who still want to push tribal agendas get it.

Hoe skokkend is die verheerliking van gewone sondaars nie!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!