SMS’e vir 28 Julie 2022
Absoluut skokkend hoe CoW hulle selfverryk! Busbestuurder kry meer as ’n hoogsgekwalifiseerde akademikus. Dankie meneer Hecht, dat jy die jarelange stelery van belastingbetalers se geld uitgewys het.
CoW het ’n plan? Watse onverdunde strooi praat die boekhouer van die CoW nie. Hy kon die afgelope jare nie die begroting in toom hou nie, nou het hy kastig ’n plan om die miljoene weer in lyn te kry. In watter wêreld leef u, meneer. Ons is in ’n wêreldressesie. Solank busbestuurders N$50 000 per maand kry, sal die verliese nie ingehaal word nie. Hoe moeilik is dit, om ’n bus te bestuur? Wonder hoeveel die meer senior beamptes kry.
There was a meeting scheduled for Windhoek East constituency on 27 July 2022 at 18h00 till 21h00. A lot of residents were on time but at 18h10 still no council members were to be seen. This only shows the ignorance these unqualified, overpaid and useless members show towards the residents of Windhoek. They should be fired on the spot.
CoW busbestuurders verdien N$50 000 per maand. Is dit nou sewer-rot? Dis meer as wat onderwysers verdien. CoW publiseer maar julle betaalstate dat Jan Publiek kan sien.
Stad Windhoek se finansiële probleme behoort seker iets van die verlede te wees, as die agterstallige water- en elektrisiteitbetalings ingevorder word. Is dit dalk ’n vorm van immuniteit vir ’n sekere groep wanbetalers of hoogsbesoldigde amptenare se afskeepwerk?
Hoe is dit moontlik, dat die meeste lande in die wêreld met miljoene mense op een dag op ’n naweek vir ’n regering en president kan stem, en in Namibië het ons twee dae nodig vir honderd duisend staatsamptenare en dit in werkstyd vir ’n staking. Wonder wanneer gaan die 60 persent werkloses staak.
Peet Venter (snr). Ek dink daardie Hentiesbaai-ontkleeklub-storie is ’n tong-in-die kies storie. Die datum is seker verkeerd: moes 1 April gewees het?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie