SMS’e vir 28 Junie 2024
As boorling van die Khomasstreek was ek bly om in een van die Engelse koerante te lees, “Correcting historical injustices – Schlettwein announces communal land for Khomas” en verder dat twee plase aangekoop is. Asseblief, gee dan een plaas aan die /Khomanin en die ander aan ons die /Hoa /Ara //Aixa //Aes wat ook tradisioneel en histories deel van Khomas is. – Senior burger 60 plus
Ek wil tog by City of Windhoek weet, julle is so vinnig om krag of water te sny, maar traag om dit weer aan te kom sit. Die oggend word dit gesny en na 15 minute gaan betaal jy, dan kom hulle eers oor vyf ure terug. Ek hoop julle skuld op julle meubels en dan moet dit opgelaai word en dan na 10 ure weer afgelaai word. Mooi dag City of Windhoek.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie