SMS’e vir 28 Maart 2022
Ek verstaan nie die wet nie. Hoekom moet mev. Marieta Wilhelm nie borgtog kry nie. Moet ek staan en kyk wanneer iemand my wil dood maak, of ek moet maar myself oorgee.
Where are all the organisations who lobbied for the protection of women. When a old, injured women was jailed because she defended herself against a perpetrator. Please release Marieta Wilhelm!
Grootfontein-boer gee nou aan geslagsgebaseerdegeweld ’n kans, ander kleur dié slag, as die slagoffer die oorhand kry.
Ek hoop mev. Wilhelm het ’n goeie prokureur om die polisie te dagvaar vir onwettige aanhouding. Hoe kan sy ’n vlugrisiko wees?
MB Silver, bedoel jy nou die man mag seker ook besluit dis sy liggaam en wegloop, want die mans verwag en kry nou ook babas?
Minister of Justice vra vir ACC om die balju van Keetmanshoop in die ǀǀKharasstreek te ondersoek. Mense verloor hul besittings en huise, omdat hy nie sy werk waarvoor hy betaal word doen nie. Kliënte ontvang en teken nooit summons nie, en hy stuur dit terug na die High Court sonder dat hy die eienaar aan wie die summons gemaak is, gekry het nie. Hy sal dit sommer in die straat vir enige een gee. Hy word betaal om dit in die eienaar se hande te gee en die eienaar moet teken vir ontvangs, wat het daarvan geword? Minister van Justice ondersoek die man. Ons kry swaar en daar is niemand wat ons kan help nie, ons verloor.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie