SMS’e vir 28 Maart 2023
Nee Windhoek-karnaval, hou maar op met jul straatoptog, want wat ek vandag gesien het, is die grootste gemors wat ek in 60 jaar beleef het.
Dankie weer eens Charlotte Beukes-Muundjua vir jou wonderlike storie in die Sê maar net-kolom. Jy het die vermoë om ’n mens se beswaardheid in die niette te laat verdwyn! Dankie weer eens vir jou storie in 27 Maar 2023 se Republikein.
Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia, is 60 jaar oud. Ek soek tog asseblief hulp met droë kos. Kontak die nommer 081 792 8553 as u kan help.
I, Macintosh Mbatjiua Lucius Brown, lost my driving licence and Namibian identity card. If found, please contact 081 1296 723.
Die Ou Apostoliese Kerk, OAK het nie vergifnis, genade en liefde nie. Die apostel se verseeling is bloot ’n geldmaakskema. Jaag hulle weg van jou huis af. Maandag- en Donderdagaande is hul besoeke. Sielsaligheid is die enigste waarheid. Groete, Sedney J. Ockhuizen
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie