SMS’e vir 28 Mei 2024
Werk enige iemand ooit in Cenored se kantoor op Okahandja? Net die sekuriteit is aan diens, niemand anders is sigbaar nie.
Miskien moet die beskuldigde Sacky Shanghala ophou kla oor onbenullighede soos tralies in hofsale en nie hulle saak vertraag nie. Toe hy minister van justisie was, het hy nie ʼn duit omgegee dat ander beskuldigdes agter (hierdie) tralies is nie.
City of Windhoek, die Khomasdal-begraafplaas is so verwaarloos en die gras is so lank. Ons is bang om daar in te gaan en kwaaddoeners sit ook daar rond. Julle het bome geplant wat staan en doodgaan. Wat van natmaak? Dis regtig erg. Dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie