SMS’e vir 28 November 2022
Die polemiek rondom die standbeeld van Curt von Francois het die positiewe en negatiewe kante van ons mensdom na vore gebring. Dit is egter duidelik dat daar witmense is wat dink swartmense is opsetlik en domastrant omdat politieke mag in hulle hande is. Wat ookal die geval is, dit is die miskenning van menslike waardigheid wat seermaak. Waar is die stemme van ons kerkleiers?
Ek glo oom Curt is verheug dat sy standbeeld voor die vieslike, korrupte CoW verwyder is. Wie wil naby so ’n plek met sulke wesens wees?
CoW letterhead: vision: To be a smart and caring city by 2022? Hulle weet nie wat dit beteken nie, want al wat ons sien, is hoe alles in die stad verwaarloos en afgebreek word.
Dis darem jammer dat die mense wat die beskawing na Afrika gebring het nie meer as deel van die geskiedenis erken word nie. Wat sal julle daarmee bereik? Julle kan nie eens dit wat julle gebou het in stand hou nie. Ons is uit ons grond beroof, maar sekerlik dien ons ’n regverdige Vader en ons is seker dat geregtigheid sal geskied. Ons sannas is reg om ons geskiedenis te bewaar. Pas op ons is een van drie volke met wie God ’n verbond gesluit het. Ons geloof is rotsvas.
Noudat oom Kurt se standbeeld verwyder is, hoop ek dat die Duitse regering alle hulp aan Namibië sal stop. So ook die genocide geld sal stop!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie