SMS’e vir 28 November 2023

Mandy Rittmann
Okahandja-munisipaliteit vee elke dag die hoofstraat, maar die publiek mors en gooi ook huisvullis in die dromme. Sakke word oopgeskeur en so gelos.

Môre! Munisipaliteit, die rivier by die Gammamsbrug in Khomasdal is toegegroei van riete. Moet dit nou eers weer oor die pad spoel? Dis reëntyd as julle vergeet het.

Daar word gehamer op armoede, hongersnood, verwaarloosde geboue en hospitale, maar miesies Ndaitwah kry ’n N$2 000 000 se Land Cruiser!

God moet Namibië help. Hoe kan N$260 miljoen spoorloos verdwyn, en wat doen die opposisiepartye? – MMB

Regtig? (foto)

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!