SMS’e vir 28 September 2023
If colonialism was not destroyed in Africa, nobody would have realised the limitations of the African.
Ministerie van opvoeding, kuns en kultuur, Hardapstreek, Rehoboth. Kan onderwyser dan nie help met die opsomming van die vak wat sy of hy aanbied nie? Leerder slegs graad 8 paasuit (sic) primêre fase. Dankie oudonderwyser.
Opvoeders weet wat u kwytraak. Leerders kom uit minder gegoede gemeenskappe. – Arm ouer
Senior City of Windhoek, Management members and senior leadership of the ruling party. Followed the good advice of master Lasarus Chikwera, senior leader and president of Malawi to write off the debts of our senior citizens in Windhoek and everywhere in Namibia. – Senior Citizen, 67
Die sportverslaggewer verwys na negatiewe opmerkings wat van die publiek sou gemaak het oor die Namibiese rugbyspan se vertonings. Ek dink dis onprofessioneel om hulle te kritiseer in die dagblad oor hul eie menings. Jou sê is jou sê mos! – Rugby-ondersteuner
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie