No Image Caption

SMS’e vir 3 Augustus 2022

Puik, Sanet. Ek stem 200% met al jou goete saam, dis nie gawes nie. Op 83 jaar ondervind ek dit word net meer. - Peet Venter Snr

CoW misbruik ons verskriklik. Wil nog graag weet, stem inwoners saam? Hoekom moet ons vir alles levies betaal, moet CoW dit nie betaal nie? Waste management N$300, plus fire brigade N$20, vir wat? As jy hul uitroep, moet jy erg betaal. Electricity Control Board N$12, vir wat? National Energy Fund, vir wat? Rates WHK site N$500? Rates WHK improvement N$400. Betaal al die woonstelbewoners en informal resettlements dit ook? Hoe moet ons in Windhoek oorleef? Behalwe al die basics en bietjie gebruik, en damme is vol? Elke maand plus minus N$5 000. Hoe moet ’n pensioenaris dit oorleef?

Die Biltongfees was heerlik! Net jammer dat die geen-rook-bordjies ontbreek het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!