SMS
SMS

SMS’e vir 3 Junie 2024

Mandy Rittmann
I would really like to know who the think tank behind the BS of introducing visas for tourists is. And wondering what this talented company or person charged GRN for this incredible advice. – Stephan, Swakopmund

Het ek nou vir ou Gerhardus van Grootfontein jammer gekry met sy gesegde wat dit ’n vloek noem om iets te besit. Om te minimaliseer is om nie skoenpolitoer te koop nie, ’n skroewedraaier te hê of om op die grond te slaap. Dan het jy rede om als by die bure te leen wat jy benodig en spaar baie geld! Klink soos ’n ryk maar suinige bestaan.

In Republikein van 29 Mei op bladsy 3, “Jonk kuier by oud”. Dankie vir daai jong mense wat die ou mense se dag opgekikker het. Hoop dit word ’n gereelde ding. Dankie.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!