SMS’e vir 30 Augustus 2023
Wessel, die skuld loop so op omdat hulle bang is hulle verloor kiesers as hulle die skuld probeer invorder. Jy sal merk dat jou krag dadelik afgesit word, as jy nie betaal nie, maar om een of ander rede bou die skuld nog steeds op tot miljoene. Dus beteken dit, of die geld word nie aan NamPower oorbetaal nie, of almal word nie afgesit weens wanbetaling nie.
To the inspector general (IG), please tell us what is going on in the firearm department of the police force. If you are a first-time applicant for a firearm license, you have to wait up to three months for your license. Please tell the public why do you have to wait six months for a replacement license if your firearm was destroyed in a accident? You attached all required documents and your application was sent 2-3 times back to the police station where you have submitted it, for all the wrong reasons. It seems the police officers working in this department can’t read. In the past, we did not have this nonsense with the previous IG.
Oo, Lady Pohamba laat nou besoekers toe? Ons het ’n geliefde verloor en familie kon in 28 dae slegs drie maal besoek. En dit het soebat gekos. Die dokter het nie eens die moeite gedoen om ons te laat weet dat ons geliefde op laaste hoop was nie. So plunder hulle jou mediese fonds. – Bedroefte familie
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie