SMS’e vir 30 Junie 2022
Aan Paul Ludik-familie. My diepste gevoel. Vir hierdie man het ek baie respek gehad en sou elke burger Paul se respek kon uitleef, sal ons ’n eerstewêreldland wees. Vrede, adios my vriend. - Riaan Bornman
Windhoek burgermeester en polisie. Polisie nodig opleiding, geen intergiteit hoe om met mense te deal nie. Hierdie raak aan vrouemishandeling en bewys hoe min die Namibiese man respek het vir die vroulike geslag.
Weer Zim mense vir moord en visas het al verval.
Help asseblief! City of Windhoek is besig om ons klaar te maak! Ek het my armsalige huis in Pionierspark klaar betaal, maar moet nog belasting betaal tot my dood? Betaal maandeliks vir water en krag aansluiting en verbruik, vir domestic removal, domestic sewerage, Electricity Control Board, National Energy Fund, Firebrigade, waste management domestic, N$300 vir wat alles? Betaal al die woonsteleienaars dit ook maandeliks, al die besighede, informele settelments? As brandweer of ambulans uitkom, kry jy in elk geval 'n groot rekening. Vir wat die Levy? Management domestic? Voorheen het City of Windhoek dit alles self gedoen? Nou doen kontrakteurs dit en niks word gesien nie? Fat cats kry net groter salarisse? Om rond te loop in plaas om hul werk te doen? Ek moet maar hierdie klein huis verkoop om te oorleef? Hoekom moet al die levies op onsafgedwing word?
DStv, die internasionale rugby-somerreeks is op hande. DStv het nog nie ’n program uit nie? Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie