SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 30 Junie 2023

Mandy Rittmann
Sal graag wil weet, hoe werk MTC se data. Ek gebruik nooit SMS’e nie, net whatsApp. Het twee dae terug my rekening betaal (ek is op kontrak) en toe ek na Kosmos Radio ’n SMS wil stuur, toe kry ek boodskap van insufficient funds! Hoe op aarde is dit moontlik?

Momentum begin sommer sny by bestuur. Dis hulle met die vet salarisse, groot bonusse en voordele. Die personeel doen al die werk. Hoekom bestuur julle nie die maatskappy reg nie? Daar is bitter min goeie leiers oor vandag. Geen mentors of voorbeelde meer nie.

Namibiërs! Namibiërs! Medeburgers! Julle nageslagte gaan werknemers wees van ander lande binne in Namibië. Maak oop julle oë! Geldgierigheid en kortsigtigheid gaan die land in ellende dompel! Akks.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!