SMS’e vir 30 Oktober 2023
Aranos-kiesafdeling, in besonder Gochas /Gomxab !Naus, is bekommerd vir die volgende verkiesing, want ons kan nie honger gaan stem en vir ander ’n “glasbord vol bondkos” (sic) op sy tafel dek nie. Agbare Boois, kom u beloftes na, asseblief! Alle kiesafdelings het al hul droogtehulp kos 2 tot 3 keer gekry, behalwe agbare Boois se kiesafdeling. Waar lê die fout? Help ons asseblief!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie