No Image Caption

SMS’e vir 31 Augustus 2022

Laat mense wat vrywillig die Covid-19-entstof neem dit steeds doen sonder beperking. Die klomp beswaardes wat ’n hofsaak aanhangig gemaak het teen die regering mors almal se tyd. Gaan kyk op die internet wat die WHO oor alles te sê het.

Meer as 30 jaar het verloop sedert onafhanklikheid. Die armoede wat vandag in Namibië voorkom, spruit 100% uit wêreldwye tendense wat ekonomiese druk veroorsaak. Apartheid speel lankal nie meer ’n rol nie. Bestuur die veranderlikes (inflasie, stygende brandstofpryse, swak ekonomiese groei onder andere) meer effektief.

CoW, wanneer vervang julle die stad se groen pleknaamborde langs die strate? Dit is almal dof en onleesbaar. Arme toeriste wat die stad besoek en aangewese is op die groen pleknaamborde kom sekerlik nooit by hul bestemming uit nie.

Uitstekend gesê in Yandi du Plessis se "Sê maar net" van Maandag 29 Augustus. Sy verdien ’n bevordering! – Bernd

Koerant van 29 Augustus. Die pad wat geteer word na Uis en verder noord. Dit word gedoen vir die mense wat in Walvis werk, dat hulle veilig en gemaklik noorde toe en terug kan ry.

Wanneer kry ons pensioenarisse weer ’n verhoging? Ons kry baie swaar. Alles word net duurder.

Racial bias and history as and if recorded since the earliest times will always point toward ongoing conflict between nations and groups long before the Pope got involved. We can accurately calculate the age of the universe to the nearest fraction of a billion years and still wonder where the ingredients came from or whether planet earth is flat or round. However, postulating or arguing about the race or sex of God the Creator of the universe is to totally lose sight of the fact that we are not mentally equipped to understand just yet or use it for political gain.

Head of Whk City Traffic department, please get your feet off the table and do something about the traffic flow on Robert Mugabe, through both traffic circles on Robert Mugabe in Olympia. Please, please replace the yield signs with stop signs so that everyone can have a fair chance to enter the circles from any side. The idiots driving on Robert Mugabe are just pushing through, as if they have the right of way. Small minded people indeed they are.

Kommentaar

Republikein 2024-11-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 21° | 33° Eenhana: 20° | 31° Oshakati: 19° | 30° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 21° | 31° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 20° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 21° | 36° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 39° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 29° Mbabane: 12° | 28° Maseru: 14° | 26° Antananarivo: 15° | 31° Lilongwe: 20° | 29° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 15° | 23° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 14° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 25° Harare: 16° | 25° #REF! #REF!