SMS’e vir 31 Maart 2022
Aan Jackie Britz en Rynault van Wyk die volgende: Laat staan hierdie beproefde dwase aksie om mekaar nou weer hof toe wil vat oor jul albei se ongrondwetlike kapteinsverkiesing, wat julle self weet nie geregverdig kan word nie. Besluit liewer om terug te gaan en deur gesprekvoering uit te werk hoe jul samewerking tot die vereniging en heropbou van die gemeenskap tot almal se voordeel in die land kan wees. Ons mense het al betaal vir baie kortsigtige ambisies van leiers. Was julle dan nie ook gister die jeug wat môre se leiers sou wees nie? Beweeg tog weg van gister se sinnelose aksies asseblief. - Henry Beukes
City of Windhoek, kan julle nie die kante en die rivier skoonmaak nie. Mahadma Ghandi en Randstraat in Khomadal, rivier ook geblok. Het dit al vele keer rapporteer, maar daar gebeur niks. Stuur iemand om self te kom kyk.
City of Windhoek: Baie dankie Dudley, dat die sloot in Britsstraat na net een SMS so vinnig reggemaak is. Ons waardeer dit baie. Hou aan so!
Weereens 'n versoek aan kanaal 285. Laat elkeen (almal) betrokke by vorige uitsendings dit deurgaan en daarop probeer verbeter. Let veral op volume en klank.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie