SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 31 Oktober 2022

Mandy Rittmann
Aan wie rapporteer City of Windhoek? Of watter reguleerder sien na die verbruiker om? Hulle gaan op duur, onnodige trips, terwyl eerlike burgers elke maand moet suffer om die astronomiese waterrekeninge te kan betaal. Die konsep waarmee hulle besig is, is nie volhoubaar nie. Iets moet drasties gedoen word. Windhoek is belaglik duur.

Saaratjie se plasie. Hierdie plaas was aan die ministerie van landbou vir hervestiging aangebied. Oom Kallie het dit egter as nie geskik bevind. Toe word Saartjie die baas van die plaas en verkoop dit vir miljoene aan dieselfde ministerie. Ontken korrupsie is dieselfde as president se Phala-Phala betrokkenheid.

Dankie NaTIS vir julle aanlyn voertuiglisensie-hernuwing. Dit het my baie tyd en moeite gespaar en ek kon die lang rye vermy.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!