No Image Caption

SMS’e vir 4 April 2023

Mandy Rittmann
Veels geluk regters Prinsloo en Schimming-Chase. Dis wel tyd vir geslagsgelykheid in die regbank. Ons moes al lankal vroueregters in die hooggeregshof gehad het. Nou spog ons met twee vooraanstaande dames as ons baanbrekers. Alle seëninge!

City of Windhoek, two burglaries in one week. Kan die rivier en kante nie skoongemaak word tussen Mahatma Ghandi- en Randstraat in Khomasdal nie? Ons leef in vrees, diewe kruip daar weg. Asseblief!

N83225W jy moet onthou, sperstrepe op blinde draaie tussen Tsumeb en Grootfontein is daar vir ’n doel.

People of Namibia, be aware of the Herero mafia in our country. If you want to see an example of their ideology come to Otjiwarongo, and you think Julius Malema is erg.

City police, Asblomstraat, Donkerhoek in Khomasdal, dwelms word verkoop by ’n sekere huis.

Hier in Khomasdal, Donkerhoek, word die motors se spieëls afgesteel wanneer mense slaap. Van hulle is bekend. City police help ons asseblief!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!