SMS’e vir 4 Augustus 2022
"Onderwys almal se plig": En so wil Geingob en gade alles op die privaatsektor afskuif. Wat presies bly oor vir die regering om uit te sorteer, hul beursies? Nommer een, mense moet minder kinders kry en veral as jy nie na hulle kan kyk nie. Die government is nie jou Baby Daddy nie.
Harvey Boulter, jy kon ’n SPCA vir Henties gekoop het met daardie N$250 000.
Ja, Veston Malango is baie positief om die nywerheid te groei, maar hoeveel gee julle vir die Chinese en hoeveel vind baat as Namibiërs werksgeleenthede vir Namibiërs moet groei? Asseblief.
Ja. Die training [by die grensposte] moes alreeds afgehandel was. Hoekom moet Namibië altyd agter wees met alles, dit is maar net tekens dat ons regering onbevoegde mense het in die tipe poste. Die probleem is nie by immigrasie nie, maar by gesondheid. Hage sal ook weereens nie ’n woord rep oor sy onbevoegde handlangers nie. Nog ’n skande vir Land of the Brave.
Alle narvisse (clown fish) word glo net as manlike visse gebore. Hulle het die vermoeë om later van geslag te verander. Narre en visse doen snaakse goed, nê?
Die container restaurant op Hosea Kutako is net tydelik, tot die pragtige nuwe restaurant voltooi is! Eerder container restaurant met heerlike broodjies en koffie as niks! Hou op kla oor niks!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie