SMS’e vir 4 Februarie 2022
“...feite korrek...”
Kry jul feite korrek onder foto’s van Amerikaanse moord beskuldigdes, het beide die van Heckmair. Sies man!
Ag nee sies Republikein van wanneer af kry moordverdagtes sommer die slagoffer se van? Republikein 2 Februarie 2022, bladsy 2.
Mendelssohn, apartheid, onregverdigheid, rassisme is groot by Pathcare, bestuurders ken glad nie hul werk nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie