SMS’e vir 4 November 2022
Ag Ronelle nee! Republikein sal jou kundigheid, jou weldeurdagte navorsing en jou taalvaardigheid mis. Jy is ’n joernalis wat die blad waarvoor jy skryf tot groter hoogtes voer. Mag jou nuwe lewe vreugdevol wees. – René
Moet daar regtig ’n tolstelsel kom. Die geel, spoedbeperkingspalle langs die pad, die miljoene is gesteel, wat gaan in die land aan. Elkeen kyk hoeveel kan hy steel en die armes bly arm. Hou op steel, die land kan nie so aangaan nie.
Toll roads shows the incompetence and misconduct of the current government and wasting of tax payers money. Time for them to step down. They running the country and its people into poverty.
Hoekom ontvang Suid-Afrikaners wat in Namibië woon al twee lande se oumensgeld? Baie onregverdig iemand moet ondersoek.
Hoe ongerieflik is dit net nie in Karasburg om by die ATM geld te deposit nie. Dis regtig frustrerend. Dit het nou al hoeveel keer gebeur, dat as jy geld wil deposit, jou transaksie nie verwerk word nie! Kan iemand net plan maak asseblief? Dis regtig nie kliënte vriendelik nie. Wil ook noem dat as jy ’n sekere bedrag en minder wil deposit, moet jy dit buite by die ATM doen. Jy kan dit blykbaar nie binne in die bank doen nie? Wie op aarde kan met soveel kontant buite in ’n ry gaan staan. Almal sien jy staan met ’n klomp kontant?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie