SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 4 Oktober 2023

Mandy Rittmann
Kan die Windhoek-munisipaliteit nie ’n slag die vullistrok diens nie? Dit skree na olie vanaf halfvyf tot agtuur Dinsdagoggende in Pionierspark.

Nou wil Rosalie nog ’n wet inbring ten opsigte van roekelose en dronkbestuur. Wat help al die wette as dit nie toegepas word nie? Kyk bietjie hoeveel mense ry met die sellfoon teen sy oor. En die comrades kom weg met moord.

Ek is ’n werklose ma van twee kinders. Ek soek asseblief hulp. Enige iets van kos en toiletware tot klere. Sy is 14 jaar oud. Ek sal dit hoogs waardeer. Ek bly in Okahandja Park. Dankie, skakel my op 081 786 9587.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!