SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 4 September 2023

Mandy Rittmann
Ek lees ’n leser se kommentaar aan Wessel, waarom dinge nou anders gedoen word. Verkiesing en kiesers. Ek knik my kop en frons, tog kies die kiesers weer dieselfde kandidate. Leer hulle nie. Het julle al mooi gedink, ons het een van die kleinste bevolkings op aarde, wat ons per kapita die rykste land in die wêreld moet maak, as ons, ons hulpbronne in ag neem. Tog het ons nie genoeg skole, hospitale en goeie infrastruktuur op die platteland nie.

Hier is so baie kontrakteurs in Rehoboth, maar een spesifieke kontrakteur kry elke liewe konstruksietender in Rehoboth. Tenders wat daai man vir die afgelope twee tot drie jaar gekry het, beloop miljoene. Net een man alleen, terwyl ons anders net moet toekyk en stilbly. Ons soek nie meer daai technical manager. Die persoon wat in charge is van procurement, jy kan jou skaam, jy is ’n kind van Rehoboth.

Sugerdaddy met Rehoboth rooi karretjie. Hou op meneer, ons sal vir jou vrou foto’s stuur.

Ladies, please be careful of the street children at the Grove and in parking lots. Their mothers tell them to stand behind parked cars and walk in front of the cars at the traffic lights as they pull off, so that the children will be hit. They are hoping for MVA payouts and disability grants if the child lives. It is just too sick to comprehend but it is the truth. The second incident this week just took place near the Grove.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!