SMS’e vir 6 Februarie 2024
MTC vat mens vir ’n ride en trek net hul skouers op as jy navraag doen. Ek het vir die tydperk 28 November tot 27 Desember ’n rekening van N$2 688 ontvang vir data usage. Dis glo “out of bundle data charges”. Eers het hulle my limiet verhoog, sonder my toestemming. Tweedens, geen kennisgewing is gestuur dat ek nie meer data het nie en hulle moes my dan mos afsny. So die “out of bundle charges” is deur hulle nalatigheid veroorsaak en nou moet ek maar net betaal. Wi-Fi by werk, huis ensovoorts gehad. Nogal, ons sal kyk vir ’n afbetaalskedule oor drie maande. Hulle vat kanse met mense met aftrekorders. Wees gewaarsku, ek was nie die enigste een nie. Groetnis. – Wessels
Aranos se dokter. Hoekom bly jy nie maar in Botswana nie, as die pasiënte jou soek is jy in Botswana. Waar wil jy wees? Aranos-inwoners het baie aandag van ’n dokter nodig. En ook die Aranos-polisie. Hoekom is daar net ’n kar as dit drugs en vleis is, en as dit ander sake is, dan is daar nie ’n kar nie?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie