No Image Caption

SMS’e vir 6 Julie 2022

Aai, meneer die President. Die Sowjetunie waarvan Oekraïne deel was, het die vryheidstryd gesteun, nie die onafhanklike Rusland van vandag nie. Hier gaan dit om ’n onafhanklike land wat aangeval word.

Ek lees ook daagliks die koerant om te sien wat gebeur in die wêreld, maar ook in ons die land. So paar weke gelede was Grootfontein se burgermeesteres in die nuus. Verlede Vrydag besoek ek weer die dorp na 4 jaar. Moet eerlik wees, ek skaam my dood vir die agteruitgang van die dorp. Die grondstrate het nog voor verlede jaar se reën ’n padskraper gesien. Op die noordelike punt van Dr. Nicky Iyambo-straat het mens amper 4x4 nodig. – Rooies

Namibiese polisie is ’n gemors van A tot Z. Het ’n diefstal gehad, polisie gebel, selfs soontoe gery en vir hulle verduidelik wat aangaan. Hulle antwoord, jy moet maar net wag! Die voetspore lê duidelik en die vingerafdrukke is duidelik sigbaar, maar geen reaksie. Geen wonder kriminaliteit neem daagliks toe.

Ek is die persoon wat in die kolom gekla het oor die baie slaggate in Bergstraat hier in Windhoek. Sien dis toe baie mooi reggemaak. Dankie Stad Windhoek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!