SMS’e vir 6 Junie 2023
Hoe kan julle mense beurtkrag gee wat elke maand betaal? Dis mos ontoelaatbaar, dis mos nie ’n geval dat daar nie krag is nie. Dis mos as gevolg van wanbetalers en geld wat gesteel is. Straf die skuldiges!
Koerant 31 Mei. As winter eers Juniemaand begin. Ons winter begin Junie is Julie en Augustus. Ons moet eers van Juniemaand af koud kry.
Kan iemand van Telecom asseblief verduidelik hoekom ons vir internet stiptelik betaal, en dan geen nut daarvan het nie? Drie weke gelede gerapporteer. Tegnikus bel en maak afspraak, maar hy kom nie uit nie. Moet uit jou werk bly, dan word jou tyd gemors.
Help ons land en die polisie om misdaad en kriminaliteit te bekamp en registreer jou simkaart(e).
Care students from outside Hardap and ||Kharas region used the municipal water bills of the houses they rent to sign up as cadet constables. Laugh! Who is fooling who?
As jy iets van die rak af in jou sak steek, steel jy, maar dis tog nog groter diefstal as die winkel dan sommer skielik 50% tot 100% by sy pryse voeg!
Swakopmunders en hul kar was in hul opritte maak my klaar. Ek kom met my skoon kar van die car wash en mense se seepsoppe lê die strate vol en net daar is my kar weer een vuil gemors. Wat het van die munisipale regulasies geword, wat verbied dat mense hulle karre by hul huis was, dat die water in die strate loop?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie