SMS’e vir 6 Maart 2023
Ek verwys na die treinongeluk na Lüderitz. In die vyftigerjare het treindrywer, Tom Viljoen en sy stoker na Lüderitz gereis. Die trein se remme het ingegee en die trein het spoed vermeerder, en op ’n draai het ’n klomp sand oor die spoor gewaai en die lokomotief het ontspoor. Tom moes die stoker onder die sand uitgrawe. – Oom Lood
Wil net my waardering teenoor jul editor wat die positiewe berigte (verlede week se seun wat roomys in Walvis verkoop, die ou wat brötchens ens. in Windhoek verkoop, asook vandag se motorwasser) op die voorblad plaas, uitspreek! Dra asseblief my waardering oor! Doe zo voort!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie