No Image Caption

SMS’e vir 6 Oktober 2022

Grootfontein se skoonmakers, baie geluk. Wat ’n voorbeeld vir morsjorse en veral diegene wat vet salarisse kry om die omgewing op ’n ordelike manier te bestuur.

Na aanleiding van die brief van Willem de Wet oor die rotte in ons lewens, net die volgende: In die Sionsgesangboek lui gesang “Woes raas die meer”. Daar is ’n vers gedeelte wat lui “red ons Meester ons vergaan!” Kom ons bly op ons knieë om die rotte uit te roei.

Die onwettige visvang met nette in die Swakoppoortdam verwys: Miskien moet die polisie ook optree teen die klomp netverkopers by die ingang na Newcastlestraat in die Noordelike Nywerheidsgebied.

Visbron Swakoppoort. Meer sal gedoen moet word om ons natuurlike bronne te beskerm. So word daar ook bome gekap in die Swakop­rivierbed, asook in Walvisbaai se Tamarosk, dan praat ek nie eens van die springbokke agter die Soutpanne wat met honde en strikke gevang word nie, daar is geen beheer meer nie.

Kan daar nie tussen ­Swakop en Walvis ’n dubbel­pad gebou word nie, dit is mos ons geliefde vakansieoord.

Suster Afrikaner van Stampriet-kliniek. Ons hou van jou vriendelike service, as jy nie hier is nie kry ons swaar. Director van Hardap jul sal groot fout maak.

Hoe weet ons môre gaan ontvou, ons kan ook nie veel van gister onthou. Die beste dus is om aan vandag vas te hou.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!