SMS’e vir 6 September 2023
Kostestygings in ons land het kritieke hoogtes bereik. Petrol styg, kos raak onbekosbaar, krag het opgegaan, munisipaliteit het ook reeds pryse opgesit, orals is prysstygings. Hoe moet ons arm mense survive? Salarisse bly vir jare dieselfde, GRN-grants is ook nie waffers nie! Is dit die lewe wat ons verdien ná die freedom wat ons gesoek het. Die onbekostigbaarheid van alles dryf ons almal na die ashope van die dorpe en stede toe.
Nee, munisipale busdiens behandel ons stief. Ons koop buskaartjies wat beteken ons betaal ons busrit vooruit. Seweuur se bus oorlaai met 15 tot 20 mense, 8 uur se drywer wil nie laai nie, want passasiers is te min, dan moet hulle N$15 vir taxi betaal. Nee man, maak iewers reg.
Ek wil graag ’n spietkop in Namibië wees, want jy hoef heel maand nie ’n vinger te lig nie en kry dan nog jou volle salaris.
In Pionierspark is daar nie gevra op 24 September gevra hoeveel mense in die huis was nie. Hy wou weet of ek met vee of mielies of koring boer. – Kobus
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie