No Image Caption

SMS’e vir 7 November 2022

We as road users are totally against any toll gate system. We pay license fees, payment through fuel, neigbouring countries who used our roads pays, so there no need to implement any toll gates. Gravel roads in the south (D1254/ D1262) specifically Hardap Region are till today not rehabilitated since independence.

San, hoofman Frederick Langman weet nie hoe om jou te antwoord nie! Daar moet geluister word na julle. Sterkte.

88% mense op die platteland moet vuurmaakhout gebruik om te kook. Mariental-munisipaliteit kan met boere reël om sakke hout te skenk vir die Aimeblaagte-gemeenskap so een maal per maand, dit sal van groot hulp wees!

Sommige boere het rêrig ’n lekker lewe. As een boer, grond van drie plase het en ons kla elke liewe dag oor grond. Beperk asseblief die hektare om meer boere te akkommodeer. – PSG

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!