SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 8 Augustus 2023

Mandy Rittmann
Chinese kry al die tenders vir padopgraderings of nuwe paaie. Namibiese tenders word nie as noemenswaardig bestempel nie. Dit klink asof die tenders maar eintlik ’n steurnis is vir RA. Die soustrein gaan maar net onverpoos aan, of daar belasting betaal word of nie? As dit ’n plaaslike maatskappy was wat nooit belasting betaal nie, sou daar seker anders opgetree word teen hulle? Namibiese maatskappy wen nie onder die huidige Swapo-regering nie. Wat ’n skande!

Volgens die Republikein van Vrydag 4 Augustus 2023, is Wanderers RK verseker van ’n tuis-halfeindstryd. Miskien kan die verslaggewer ook die lesers asseblief meedeel hoe dit werk. Dit sal gaaf wees. Dankie.

Ek wil die wenresep vir al die probleme in die wêreld vir julle uitspel. Steriliseer alle mense op aarde, so jonk as moontlik. Geen aanwas, geen aborsies, oorlog, moord, noem maar op. Uiteindelik sal die grootste fout in die skepping nie meer bestaan nie, naamlik die mens. In elk geval doen jy ’n kind ’n onmenslike, selfsugtige onreg aan om hom in hierdie klug wat lewe genoem word, in te bring.

Ag werklik, jy glo die propaganda wat Poetin verkoop en stel Oekraïene gelyk aan Malema? Regtig, het jy jou sokkies gerook?

Bestaan Swissgarde nog, wat natuurlike produkte verkoop het?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!