SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 8 Februarie 2024

Mandy Rittmann
Dis een ding om te sê die opgaardamme het soveel en soveel water, maar dis ’n ander storie as mens besef dat die water in byvoorbeeld die Goreangab- en Swakoppoortdam vir alle praktiese doeleindes ongeskik is vir menslike gebruik. Net so word die water in die Neckartaldam nie gebruik of aangewend ten opsigte van die res van Namibië nie.

Ek is Amor, ek is in graad 10. Ek is gekies as ’n LRC by die skool. My mense, ek soek tog asseblief help by Namibië se mense. Ek moet vir ’n opleiding na Okahandja gaan en moet N$2 000 betaal vir kos, reis en slaapplek vir die opleiding. Asseblief help my om my droom uit te leef, dis vir ons skool. Baie dankie. My nommer is 081 375 9012.

Outsurance Namibia se kliënte wil weet waar is ons Out-bonusse? FNB Insurance het belowe, alles gaan aan soos voorheen! Hoekom oorvat as julle nie gereed is nie?

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!