No Image Caption

SMS’e vir 8 Junie 2022

Oorlog is nie goed nie! Maar om te sien hoe ons land se mense gebukkend gaan onder prysverhogings is ook nie reg nie. Ons het geen hulp van die regering af, en dit is nie regtig ons oorlog nie. Ek dink ons moet maar probeer om goedkoop olie en petrol van Rusland af te kry, al is dit via Indië.

Na aanleiding van die eerste SMS in vandag, 7 Junie se koerant: My mens, geld is soos seewater. Hoe meer jy daarvan drink, hoe groter die dors.

Daar is munisipaliteite in ons land wat belê in sportfasiliteite in hulle dorpe en ’n mens kan sien dat sport uitbrei. Hoekom moet Keetmanshoop-munisipaliteit geld uitgee aan sportfasiliteite en dit kan nie gebruik word nie? Kon die geld nie liewers meer nuttig gebruik word nie?

Ai, kan ons tog asseblief iets anders op wêreldnuuskanale sien behalwe die groenroktannie? Wat het die koninklikes al vir hul land gedoen, behalwe om die staat leeg te suig?

Ag regtig tog, my hele gesin het griep gehad, net medisyne gaan kry en almal is gesond binne twee weke. Ek myself het nie eens aangesteek by hulle nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!