SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 8 November 2023

Mandy Rittmann
Leaders, wat het gebeur dat ’n Chinese mynmaatskappy litium ter waarde van ongeveer USD20 miljoen uitvoer onder die dekmantel van sogenaamde toetse? Dit deur ’n maatskappy van friendship China. Slegs die “cores” van toetsboorgate is nodig om toetse vir gehalte en presentasie te doen. Namibiërs dis hoe ons land besteel word.

City of Windhoek N$5 miljard begroting: Daarvan gaan N$3 miljard vir salarisse, huistoelae, kartoelae, reistoelae, verblyftoelae en kostoelae. Kyk net na die burgemeester.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer