SMS’e vir 8 September 2023
". . . mens laat wonder. . ."
RTC ek hoop julle sal my yskas vervang a.g.v die krag wat so aan en af slaan.
Dis maar algemene gebruik dat dit so gaan. Die Namibiese Rugby Wêreld-spelersgroep is nog nie voltallig nie. As ek reg onthou is daar ’n kortlys van spelers op “standby” deur afrigter Coetzee aan die media beskikbaar gestel. Nou lees ons dat Shifuka en Obert reeds in Frankryk is. Geen probleem met dié spelers nie. Geluk aan hulle. Dis die stilswye en die tas in die donker, wat mens laat wonder of daar daar opregtheid is en of die regte kanale gevolg word. Rugbygroete. Robbie Thompson
Iréne-Mari se briljante skrywe van Woensdag 6 September het betrekking: Ek stem saam dat troues maar erg duur kan word, en die Streetwise 2 is ’n goeie idee, maar daar is egter wel nog ’n heelwat goedkoper manier – ’n bring-en-braai by die magistraatskantoor. –
Jannie Kruger, Doha, Qatar
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie