SMS’e vir 9 Mei 2022
Hoeveel voertuie ry sonder nommerplate in Windhoek? Dit wys jou wat dink hierdie mense van die polisie.
Waarom was die petrol nie soos gewoonlik reeds Dinsdagnag om 12 uur goedkoper nie? Dis weer die @#$%$# regering en vulstasie-eienaars se gierigheid.
Hoeveel male het ek gesien hoe die vinnige motors op geel strepe verby ander voertuie steek. Veral op nuwe hoofweë. – WG
0p 4 Mei, ongeveer 16:30 was ek op pad vanaf die lughawe na Windhoek. Omtrent 3 km voor die Kappsfarm-padblokkade het ’n wit motor, sonder nommerplate, heeltemal zigzag oor die pad voor my gery, ook in die aankomende verkeer se kant. By tye het die bestuurder net dood gestop reg voor my. Net voor die padblokkade het ek verbygegaan en die beampte aan diens in kennis gestel. Wat verder gebeur het, weet ek nie, maar dis sulke dronk mense wat onskuldige mense se dood veroorsaak.
My kind was laas Vrydag met hike Mariental toe. Daar was ook iemand saam met daardie hike wat op Tses afgeklim het en sy het haar suitcase daar verloor. Die man het vir die driver gesê hy is ’n polisieman, as hy weet van die suitcase waar dit is, laat weet ons asseblief, of iemand wat gesien het kan ook vir ons skakel. Skakel 081 602 5751.
Kalkrand se polisie is net dronk mense. Hulle sê moenie in die straat drink nie, dan doen hulle dit. Ons wil hulle nie hier hê nie. Hulle is al meer as 10 jaar hier. Ons soek ander mense, wat sal met ons saam werk. Die polisiekantoor word 8 uur toegesluit. Waar moet ons as ons gesteek of geslaan word gaan kla? Kan die koppe ons help. Hulle oek net range, maar help ook nie. Die manne wat in die selle sit, hulle sit met die fone. Is dit reg so, en rook dagga in die selle. Kalkrand-polisie is dronk soos nou, help ons asseblief president.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie