SMS’e vir Dinsdag 16 Julie 2024
Hoor wat sê Swapo, as ons vir hulle stem, dan kry ons die N$3 000. Dit wil sê die geld is daar, maar hulle wil dit nie gee nie en dit was ‘n belofte van ons wyle president. President Mbumba gee asseblief ons N$3 000.
Was ‘n week gelede op pad vanaf Solitaire na Suide. Die pad (indien dit ‘n pad genoem kan word) is ‘n skreiende skande en toeriste moet dit daagliks gebruik. Noorde-paaie word geteer, maar die Suide wat miljoene inbring word geïgnoreer! – Keelvol
President Mbumba vergeet van die N$3 000, gee ons dan ten minste N$2 000. Wat is so moeilik om vir ons die geld te gee? Wyle Hage het mos vir ons ‘n belofte gemaak, hy sal nie so iets sê as die land nie geld het nie. Asseblief, die lewe is duur en jy as president weet dit baie goed, ons kom nie uit met ons geld nie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie