SMS’e vir Donderdag 9 Junie 2022
Na aanleiding van die eerste SMS in 7 Junie 2022 se koerant. My mens, geld is soos seewater. Hoe meer jy daarvan drink hoe groter word die dors.
Dis nie Geingob wat vir Cyril ’n guns gedoen het nie, dit is Cyril wat Geingob se Fishrot-geld vir hom vasgehou het. Hoekom is die meeste rowers van Namibië? Die geheim het uitgekom, of Cyril het besluit om dit as trekpleister teen Geingob te gebruik.
Wil net graag weet watter plek kontak ek met my kaart van Covid-inentings wat ek op 'n sertifikaat wil kry. ‘n Maand gelede kon ek die met kaart Suid-Afrika toe vlieg, maar nou met Interkaap-bus aanvaar hul dit nie meer nie. Help asseblief. Dankie, Linda
Osona Village se kragonderbrekings raak nou te erg. Dit gaan af sonder enige kennisgewing! As ek dit geweet het, sou ek nie hier gekoop het nie.
Lüderitz drug speurder, ons het nie ’n probleem dat julle jul werk doen nie, maar moet nie so laag daal om drugs te plant in mense se huise en in hul sakke nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie