SMS LOGO
SMS LOGO

SMS'e vir Maandag 24 Junie 2024

Audrey van der Westhuizen
Alistair soek ’n franchise vir rugby. Sit eerder die geld van die IRB in skolerugby. Hoe meer laerskole rugby speel, hoe meer hoërskole sal jy hê wat rugby speel. Dan het die klubs ook ’n ordentlike voedingsbron van skole af. En alles druk op na die nasionale rugbyspan. ’n Boom groei van onder af, en die kunsmatige (franchise of buitespelers en Alistair)-bome wat ons elke keer aanskaf, wen dan ook nie.

Wanneer sal Swakop-munisipaliteit die brand by die asgate stop sit? Die chemiese/plastiek brandstank in Oceanview wat ons in die aande/nagte wakker maak en wakker hou. Ons neuse, kele en oë laat brand is onaanvaarbaar. Glo nie dis onskadelik nie. Gaan nou al maande aan.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!