SMS’e vir Maandag 4 Maart 2024
Grey-listing a wake-up call? Every politician in this country needs a wake-up call. The whole place is falling apart. The government offices and toilets are a shame. Police stations messy, schools producing matriculants who can hardly read. Hospitals where rats are roaming. A country gone totally corrupt and getting worse every day.
Die droogte en die belasting op die veenoodverkope pleks evaluering gaan veeboerdery vernietig in Namibië.
Die Woord van God sê, as ons vrede is met die bietjie sal hy ons meer seën. Kyk na die water en krag wat afgeskryf word en wees dankbaar? Amen!
Swakopmund municipality, you are the worst! How can you have only one refuse removal truck when Swakop is growing and growing! The poor employees have to work until 00:00 at night whilst you are sleeping safe and sound in your house! Please shape up and get a grip!
Dis jammer dat die mees gefotografeerde gebou in Swakopmund so vuil en verwaarloos is. Die Hohnzollernhaus.
Waar is jou verantwoordelikheid om betyds op te daag by jou werk? Waar is jou respek teenoor jouself, jou werkgewer en die publiek? Waar is jou trots? Jy daag soggens 10 uur of 11 uur by die werk op, maar aan die einde van die maand soek jy jou volle salaris? Wat sê jy daarvan? Jy werk dan nie jou volle ure nie, maar jy kry jou volle salaris. Dit gebeur in Karasburg by ’n sekere kantoor.
Standard Bank nie almal van ons wil naweke Blue vouchers onttrek nie. Elke naweek moet jy van een ATM na ’n ander ry en brandstof mors. Maandag het ek uit Mariental gesukkel tot in Windhoek om kontant te onttrek. Sommige winkels het nie “swipe”-masjiene nie. Asseblief, kry nou julle huis in orde, daar is net te veel klagtes oor julle uitstekende swak diens.
MTC, verduidelik assblief die volgende: Ek het N$8,25 op my foon. Ek sit N$40 lugtyd op. My balans staan op N$10,25. Hoe is dit moontlik?
Ek is ’n pensioener (68) en ondersteuner van LPM, maar dankbaar en gee prys aan eerbare lid van parlement, me. Dienda. Ek is nie dankbaar vir wat die minister van finansies gedoen het tydens die budget nie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie